Wednesday, 8 May 2013

Sing vir my



Sing vir my ‘n feeverhaal
Van ‘n ridder wat sy vrou kom haal
En deur donker nagte aanhou jaag
Nie toelaat dat iets hom vertraag
Want sy liefde is te veel vir hom
Hy weet net hy moet daar kom
Voordat iets met haar gebeur
Wat dalk hulle liefde kan verskeur.
Want hy het haar so lief..

Die nuuskanale sing vir my
Van mense wat so erg lei
Van bomme, skote, vuiste, pyn
Dis so ‘n donker siek refrein
Wat deur ons wereld kras vibreer
Dit lei net tot nog meer seer
Soos mense begin moed opgee
Begin glo vrede is net ‘n idee,
So sing vir my seblief?

No comments:

Post a comment