Tuesday, 3 July 2012

Stukkend


Rimpelende skokke ruk my
Weerstand wroegend weerloos
Oneindig seer en ek begeer
Oseane om ongedaan te spoel
Te bedek, te versteur
Sodat kennis verdrink en ek
Onkundig onskuldig  weteloos
Na jou kan kyk en glo
Ek kyk nog na jou met dieselfde oë.

No comments:

Post a comment