Monday, 30 July 2012

Ek en jy


Versadig elke holte
Oorvloedig vol  deurdrenk
Tevrede spin genotlik
Is jy my geskenk
Volbring is in jou arms
genade vryheid bly
stilte van jou woorde
spreek boekdele vir my
uniek enig enigma
metamorfoties mens
saamgestel ineengestrengel
verwoord vergete wens.

No comments:

Post a comment