Thursday, 26 April 2012

Onder die see


Walvis jaag vir seekat
En seekat gryp na vis
Gelukkig vir die vissie
Gryp seekat darem mis!

Los my, sê klein vissie
hou jou tentakel los!
Lyk ek dalk vir jou
Na lekker seekat kos?

No comments:

Post a comment