Sunday, 6 November 2011

Kantoor geskinder

Spartelende spreeus skree
Stelselmatig die skanse om
En krap en krys en karring
En is dan so verstom
As daar op hulle geskiet word
En hulle bloei en val
Glo hulle irrasioneel
Dis hy, die skut is mal.

No comments:

Post a Comment