afrikaanse gedagtes
Afdelings
gedigte
(44)
liefdesgedigte
(24)
kinderverse
(13)
Afrikanergedigte
(5)
Skets
(3)
Geestelike gedigte
(2)
Monday, August 15, 2011
Klaar
Maak oop jou oë winterkind
Sien blou vir helderblou
Hou op met soek na warmrooi
In die enkelvoud van grou
Maak oop jou oe wintervrou
en weet wat voor jou staan
die prentjies waarop jy nog hoop
is yskoud klaar geraam.
No comments:
Post a Comment
Newer Post
Older Post
Home
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment