afrikaanse gedagtes
Afdelings
gedigte
(44)
liefdesgedigte
(24)
kinderverse
(13)
Afrikanergedigte
(5)
Skets
(3)
Geestelike gedigte
(2)
Saturday, July 30, 2011
Saterdag in Ionia Straat
Twee mense vol warmte,
vol vreugde en lig
Het onverwags my
dag gerig
Op herontdekking
van dit wat ek weet
en my laat voel
ek is kompleet
en ek’s genoeg
net soos ek is
om iemand anders
weer te rig.
No comments:
Post a Comment
Newer Post
Older Post
Home
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment