Sunday, 12 June 2011

Fetus

Die toekoms groei in my
per gram, per week, per beweging.
Totdat dit reg is om na die oppervlak te kom
en onafhanklik na die daglig te kyk
en die revolusie te begin.

No comments:

Post a comment