Friday, 20 May 2011

Totsiens

Hy kom na my toe op hoogtes
sagte gedagtes roer op sy lippe
Hy breek seisoene oop soos ryp grenate
en raak my hart met visioene van mores
wat op wilde branders breek
en ek huil en ek lag
want hy is nie jy nie.

No comments:

Post a comment