Friday, May 6, 2011

Geskiedenis

As jy deur die deur loop
vloei jy in die skadu's voor jou
en word julle een.
Harde woorde kom op kortgolf terug
en word ou wysies met nuwe note
en bly by my
bly by my...

No comments:

Post a Comment