Friday, 1 April 2011

Lotto

in 'n enkele woord lê 'n klein fantasie
lê 'n emmer vol drome oor eendag
lê 'n oneindig verwagtig
in 'n tas vol miskien,
wag 'n spatseltjie somer see blou
om vir altyd te hou.

No comments:

Post a Comment