Sunday, 6 March 2011

Volmaak

In klein gedagtes
in bietjies niks
in fluister sprokies
sien jy my
en vind my goed genoeg
om lief te hë

Baie dankie.

No comments:

Post a comment