Sunday, 20 March 2011

Verlies

Ek los drome soos ballonne
om al hoër weg te dryf
stil verslae wag ek todat ek niks meer sien nie
dan eers, gryp verlies my vas
en druk my voor die spieël sodat ek,
sonder keuse, alleen staan in die oë moet kyk
en moet besef
ek kon liewer die ballon gehou het
om te kyk of dit sou bars.

No comments:

Post a comment