Sunday, 13 March 2011

Drome

As ons ons dae vir drome kon ruil
wat sou die wisselkoers wees?
en sou ons die gevolge van sulke
ongeinhibeerde realiteit kon dra?

No comments:

Post a comment