Sunday, 27 March 2011

Dogters

Hoe kosbaar om te sien
hoe dit blaartjies oopvou
en uit die brooste knoppie
blom daar 'n rosie vrou
ek is so trots op jou!

No comments:

Post a comment