Sunday, 20 February 2011

Tevrede

In te veel skewe beelde
Lê warm die weelde
van amper verstaan
selfvoldaan.

No comments:

Post a comment