Sunday, 6 February 2011

Spyt

Toe jy my moes vashou
het jy my laat gaan.
En toe ek jou my siel wou wys
kon jy dit nie verstaan.
Ek wou met jou my drome deel
maar dit was te klein vir jou
en nou wil jy my lewe deel
maar ek kan jou nie vertrou.
sorry.

No comments:

Post a comment