Sunday, 13 February 2011

Miskien

Stormkind
swerwerkind
omdraaipad te vind

Skemervrou
blond ontrou
ewige berou

Donker nag
eindloos wag
'n nuwe dag?

No comments:

Post a Comment