Sunday, 30 January 2011

Verby trane

Sal 'n damwal bars
as soveel storms in die berge losbars
sodat daar genoeg water is?
Wat sou daarvan word?
Die wind huil om die droë sluise
en binne bou die storms op.
Kan dit maar stop?

No comments:

Post a comment