Sunday, 16 January 2011

Omgee

Omgee vou om my
maak my weer sag
Koester my, hou my, vrou my
gee my aan myself terug
en toe gaan jy huistoe.

No comments:

Post a comment