Sunday, 23 January 2011

Geloof

As ek bang word en dit donker is
Sien ek U soms nie dadelik nie
Raak ek paniekerig
Totdat ek U hand op my skouer voel
en sag moet lag vir my eie ongeloof

U is hier - Altyd...

No comments:

Post a comment